0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (5)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 5 of 5 matches in All Departments

Tekkies (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs, Alistair Ackermann Tekkies (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs, Alistair Ackermann
R225 R176 Discovery Miles 1 760 Save R49 (22%) Ships in 9 - 14 working days

Die meeste mense slaap Saterdae laat, maar nie Zander nie. Hy sit al weer saam met sy ouers langs die rugbyveld om te kyk hoe sy broer hul pa se sportdrome uitleef. Zander se belangstellings beindruk sy ouers nie veel nie. Hy hou van rekenaarspeletjies, lees en draf. Vir hom is draf 'n bietjie soos lees. Wanneer hy sy tekkies vasmaak en sy oorfone in sy ore druk, verdwyn die wereld rondom hom. Totdat een van die mooiste meisies in die skool hom op 'n dag sien hardloop ... Roxy is vasbeslote om Zander sover te kry om landloop te hardloop, en in die proses word sy lewe op sy kop gekeer - in meer as een opsig. Zander se beste vriend verstaan nie sy nuwe obessie met hardloop nie en wil net oor die Cyber Clash-rekenaarspeletjiekompetisie praat. Daarby is Zander se gevoelens vir Roxy ook definitief nie platonies nie, en asof dit nie genoeg is nie, is sy eerste landloopkompetisie op dieselfde dag as sy broer se debuutwedstryd vir die eerste rugbyspan. Zander sal moet kies: Gaan hy sy broer in die steek laat, of vir Roxy? Tekkies is 'n grafiese roman met teks deur die topverkoper-skrywer Jaco Jacobs, en illustrasies vir die slimfoon-generasie deur Alistair Ackermann.

Koningsdogters: Ragab (Paperback): Anzil Kulsen Koningsdogters: Ragab (Paperback)
Anzil Kulsen; Illustrated by Alistair Ackermann
R170 R146 Discovery Miles 1 460 Save R24 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Van kleins af weet Ragab sy is anders. Terwyl die stad om haar vol geweld en sonde is, hoor sy die God van Israel se stem en sy weet sy is geroep om deel van Sy volk te wees. Maar niemand wil haar glo nie, en haar ouers raak net kwaad as sy met hulle daaroor praat. Selfs toe sy grootword en as ’n gesellin in die stad moet werk terwyl oorlog broei, hou sy vas aan die belofte dat die God van Israel haar gaan red. Toe twee Israelitiese spioene eendag in Jerigo opdaag weet sy dis die antwoord op haar gebed, maar daar wag nog ’n groter toets van haar geloof. Hierdie pragtig geïllustreerde hervertelling van die storie van Ragab is vol hoop en inspirasie vir meisies. Dit is die eerste boek in ’n nuwe reeks oor vroue van die Bybel.

Ouma Hester En Die Arnosterfant (Afrikaans, Paperback): Janie Oosthuysen, Alistair Ackermann Ouma Hester En Die Arnosterfant (Afrikaans, Paperback)
Janie Oosthuysen, Alistair Ackermann
R170 R146 Discovery Miles 1 460 Save R24 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Renosters tel, olifantmis en 'n lugskip met hittesoekende sensors en 'n meganiese slurp . . . ’n vakansie saam met ouma Hester is nooit vervelig nie! Maar wie is Wang Mang? Hoekom het hy 'n tenk vol rooi-en-wit gespikkelde vissies in sy helikopter? Wat wil hy met Thembi en Joe se mak renoster, Mafuta, maak? En wat het al hierdie dinge met olifante se toiletgewoontes uit te waai? Maak gereed, want ouma Hester, Tiaan en Lisa is in die Krugerwildtuin  . . . en die spaanders gaan spat!

Cowboy Koekemoer van die klein Karoo - Omnibus 5-1 (Afrikaans, Paperback): Henry Ferreira Cowboy Koekemoer van die klein Karoo - Omnibus 5-1 (Afrikaans, Paperback)
Henry Ferreira; Illustrated by Alistair Ackermann
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Ships in 7 - 11 working days
1001 Grappe (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs 1001 Grappe (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alistair Ackermann 3
R260 R224 Discovery Miles 2 240 Save R36 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Wat is klein en rooi en kan dadelik vir jou se wat 578 x 346 is? ’n Tamatie met ’n sakrekenaar. Wat is bruin en harig en maak op volmaannagte “pie-po-pie-po”? ’n Brandweerwolf. Wat is deurskynend en ruik soos wortels? ’n Hasie-burp. Wat het gebeur met die seesiek lemoen? Hy’t ’n naartjie geword. Wat is die toppunt van stadig? As jy ’n uur vat om tweeminuut-noedels gaar te maak. Lus om die jongklomp te laat lag? Hierdie lawwe versameling met 1 001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse se goed, kopkrappers en olifantgrappe. Ure se pret gewaarborg!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Johnson's Baby Oil (125ml)
R40 Discovery Miles 400
Sudocrem Skin & Baby Care Barrier Cream…
R300 Discovery Miles 3 000
Rotatrim A4 Paper Ream (80gsm) (Box of…
 (1)
R499 R450 Discovery Miles 4 500
Shield Fresh 24 Gel Air Freshener…
R31 Discovery Miles 310
Comfort Food From Your Slow Cooker - 100…
Sarah Flower Paperback R550 R455 Discovery Miles 4 550
Croxley Create Glue Sticks (36g)(3 Pack)
R75 Discovery Miles 750
Monty Pet Hair Remover
R229 Discovery Miles 2 290
Dating You, Hating You
Christina Lauren Paperback  (1)
R280 R99 Discovery Miles 990
Batman v Superman - Dawn Of Justice…
Ben Affleck, Henry Cavill, … Blu-ray disc  (3)
R549 Discovery Miles 5 490
Pet Mall Mattress Style Pet Bed…
R2,339 Discovery Miles 23 390

 

Partners